Jy betaal dalk te veel as jy ouer is

Jy betaal dalk te veel as jy ouer is

Jy betaal dalk te veel as jy ouer is Deur Mari Blumenthal Dit klink miskien morbied, maar die meeste mense dink aan lewensversekering as n groot bedrag geld wat uitbetaal as jy doodgaan of ernstig beseer word. Schalk Malan, uitvoerende direkteur van BrightRock, sê lewensdekking is vir baie mense n abstrakte konsep. “Dit is ‘n lang safer soos n telefoonnommer en die mense weet eerder wat hul maandelikse premie is as hoeveel dekking hulle regtig het. Of hulle weet hulle het R5 miljoen se dekking. Dit is egter moeilik om daardie R5 miljoen om te skakel in daaglikse uitgawes om te weet hoeveel dekking jy regtig nodig het.” Hy sê die manier waarop oor lewensdekking gepraat word, maak dit ook moeilik om te verstaan. “Gesprekke oor ‘gevreesde siektes’ en ongeskiktheid vind gewoonlik plaas in ‘n taal waarin gewone mense wat nie in die finansiële sector werk nie, nie kan saampraat nie. “Dit is moeilik om tred te hou met hoeveel dekking jy het as dit uitgedruk word in terme van wat met jou moet gebeur voordat die versekering uitbetaal, met ander woorde ‘as dit gebeur, dan kry jy soveel’.” Malan sê die eerste stap wanneer jy lewensversekering uitneem, moet eerder wees om te vra wat jou regtig bekommer en waarom jy in die eerste plek lewensversekering wil uitneem. Is dit om te sorg dat jou skuld betaal word as jy sterf, of om te verseker dat jy ‘n inkomste het as jy beseer word? Hy sê dit is makliker om eers jou huishoudelike uitgawes op te tel en dan lewensdekking te kry wat dit moontlik maak om dié uitgawes...
Business Tips for Business Owners

Business Tips for Business Owners

The financial state of my business:
What is the gap between the current financial indicators (turnover, profit and cost) and the financial growth targets of my business?
Target market:
Do we have a clearly defined target market? Do we know how many of these clients do we need on our books and what the sales value per client should be to realise our financial objectives?
Value proposition:
Is our product and service offer meeting the needs and requirements of our target market?
Employees:
Is our employees fully skilled and capable to service our clients?