Verlof – die werkgewer het die laaste sê

Verlof – die werkgewer het die laaste sê

Hoeveel dae per jaar kry ’n mens studieverlof?
Ek werk nou vier jaar by my huidige werkgewer en het vanjaar besluit om verder te studeer. Is ek geregtig op betaalde studieverlof en indien wel hoeveel dae per jaar?
Die werkgewer het onderneem om vir my studie te betaal, maar hy wil hê ek moet ’n kontrak onderteken dat indien ek nie my kursus slaag nie, of indien ek binne die volgende twee jaar bedank, ek die volle bedrag daarvan aan hom moet terugbetaal.

Trusts as beleggingsvoertuig

Trusts as beleggingsvoertuig

Die mense wat dink hul finansiële beplanner en rekenmeester het ’n saai lewe sonder enige opwinding, kan gerus weer dink.
Danksy die jaarlikse begrotingsrede is daar gereeld iets wat jou dwing om buite die boks te dink om jou betaling aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) tot die absolute noodsaaklike te beperk.
Die keiser was die laaste paar jaar nie so ’n goeie rentmeester nie en ’n mens kan beswaarlik kliënte blameer wat kreatief wil raak om dit waarvoor hulle gewerk het, te beskerm.