Hoe oud belegger is speel ‘n groot rol

Hoe oud belegger is speel ‘n groot rol

’n Belegger wat pas afgetree het, sal sy geld anders Rapport het beleggingsadviseurs ge­vra hoe die ouderdom van ‘n belegger die besluit oor batetoewysing raak. Almal is dit eens daar is nie ‘n vaste resep waarvolgens beleggers in verskil­lende ouderdomsgroepe oor batetoe­wysing moet besluit nie.

Start the year off well

Start the year off well

Start the year off with healthy goal in mind by doing a wellness screening at their nearest Clicks, Dischem or Pick ‘n Pay pharmacy. The wellness screening is available for each beneficiary once a year on all our options. It is made up of the following tests which help to detect serious conditions such as hypertension and diabetes:

Kyk na dié somme vir aftreegeld

Kyk na dié somme vir aftreegeld

Jy het al die raad gehoor om die maksimum wat Jan Taks jou toelaat (27,5% van jou belasbare inkomste) In ‘n aftreefonds te spaar en dan, wanneer jy aftree, nie die derde wat jy kontant mag onttrek te onttrek nie. Danie Venter, ‘n gesertifiseerde finansiële beplanner en adviserende vennoot by Citadel, het ‘n paar somme gedoen en skryf dit maak vir middel- tot hoërinkomste-indivldue sin om ‘n bietjle anders te werk te gaan. Hier is sy slening – maar lees ook die aanmanings onderaan.

Private school education in SA costs R2.2m per child

Private school education in SA costs R2.2m per child

The current cost of putting a single child through SA’s private education system from crèche through to the end of their tertiary education is around R2.2m, financial services group Discovery revealed in a recent White paper titled Extending Shared Value to Education.

Drawing on internal data, Discovery indicates that around R5 722 must be saved monthly to fund education for one child from primary school level, while families need to save on average R750 per month from birth simply to fund one child’s tertiary education fees. These figures are based on schooling fees increasing at 10% a year.